top of page
10 January 2015
André & Cahro
Seatrader, Wes Kus
Geskenk Idees...
Cahro: ons is geregistreer by die volgende winkels- @Home, Yuppy Chef, Woolworths en Mr Price Home. Ons sal enige geskenkies vir die kombuis en huis waardeer.
Andre: Ons het "registaries" (of so iets) oopgemaak by Cape Union Mart en Cyclelab en Builders Warehouse.
Dis al...ons aanvaar geen bankaarte nie, maar wel kontant.




bottom of page